Gedagte vir die maand

IMG-20180928-WA0000

WELKOM BY ONS

Die advertensies is geplaas onder die 'Advertisement' opskrif. Kliek daarop en kyk na al die advertensies van die plaaslike besighede. Ek hoop dat u 'n goeie ondervinding sal hê en kry waarna u soek.

'n PDF weergawe is beskikbaar op bestelling by nuuswurm@gmail.com

Die gedrukte weergawe  by die verspreidingspunte in die verskillende dorpe beskikbaar of bestel een by nuuswurm@gmail.com